Rasionale getal

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:=af= Sjabloon:-af-s.nw- Sjabloon:-woordafbreking-

ra•sio•na•le ge•tal

Sjabloon:-s.nw- Sjabloon:Betekenisse

Sjabloon:Wiskunde 'n Sjabloon:H wat uitgedruk kan word as 'n verhouding van twee heelgetalle. Met ander woorde, 'n getal wat as 'n breuk, 'n eindige desimaal of 'n repeterende desimaal geskyf kan word. Alle heelgetalle is ook rasionaal.

Sjabloon:Voorbeeldsinne

Elke rasionale getal kan op 'n oneindige aantal maniere uitgedruk word, soos 3/6=2/4=1/2 maar is in sy vereenvoudigde vorm wanneer a en b geen gemene deler behalwe 1 het nie.

Sjabloon:Antonieme

irrasionale getal

Sjabloon:-vert- Sjabloon:Vert-bo

Sjabloon:En: Sjabloon:Vert
Sjabloon:Fi: Sjabloon:Vert
Sjabloon:Nl: Sjabloon:Vert

Sjabloon:Vert-onder Sjabloon:Info