Komplekse getal
Sjabloon:=af= Sjabloon:-af-s.nw- Sjabloon:-woordafbreking-
- kom•plek•se ge•tal
Sjabloon:-s.nw- Sjabloon:Betekenisse
- Sjabloon:Wiskunde 'n Sjabloon:H in die vorm a + bi, waar a en b reële getalle is, terwyl i nie-reël (of imaginêr) is. Per definisie is .
- Komplekse getalle word in 'n eindelose aantal verskillende velde gebruik, insluitend ingenieurswese, elektromagnetisme, kwantumfisika, toegepaste wiskunde, en chaosteorie.